Die gewilde maatsoekreeks ‘Boer soek ’n vrou’ se 17de seisoen skop nie net af met ’n nuwe oes boere nie, maar ook met ’n ...
Die tyd om vanjaar se ‘Boer soek ’n vrou’-deelnemers te groet, het uiteindelik aangebreek. Tydens ’n heerlike reünie-episode ...
Kevin Lerena sal heel moontlik die geveg tussen Muslim Gadzhimagomedov en Leon Harth in Oefa, Rusland, met belangstelling ...
Die vlieënier van ’n ligte vliegtuig en sy passasier het lig daarvan afgekom toe hulle Donderdag ’n noodlanding op die ...
Daar wag ’n ware ontdekkingsreis op liefhebbers van skaapvleis by die Skaap-en-bierfees op De Oude Kraal op 26 Oktober. Marie ...
Die NG Gemeente Humansdorp vier vanjaar hul 175ste bestaansjaar met ’n lekker kuieraand saam met Rocco de Villiers.
Die C/2023 A3-komeet, ook bekend as die Tsuchinshan-Atlas sal eersdaags deur Suid-Afrikaners vir ’n laaste keer aanskou kan ...
’n Huldigingsgeleentheid vir een van die vroulike pioniers van die Afrikaanse digkuns, Olga Kirch, vind volgende week in ...
Die Paarl Post het verlede week berig oor die beweerde onwettige praktyke wat by die Drakenstein-krematorium plaasvind sedert ...
“Die ander Bethlehem” is ’n storielied vanaf Coenie de Villiers se nuwe album, Luistergoed, wat in Maart 2025 uitgereik word.
‘n Gesondheidsorgkliniek word op 20 Oktober vir bejaardes en pensionarisse by Esselenpark Primêre Skool in Van Huyssteenlaan, ...
Vanaand is die laaste episode van vanjaar se seisoen van die geliefde pasmaatsoekreeks, ‘Boer soek ’n vrou’. Terwyl almal ...